Lekkeslaap Wildehondekloof

LekkeSlaap vind die Karoo-hemel by Wildehondekloof

Die Karoo het nou maar net sy manier om ’n mens weer mens te laat voel. Dis asof die oop vlaktes en die groot niet jou weer aan die dink sit ─ nie soos in die stad waar jou warrelwindgedagtes tussen die wolkekrabbers gaan vassteek en die getoeter en rumoer jou denke onhoorbaar demp nie. Dís seker hoekom ons paaie maar altyd terug na die Karoo lei ─ vir ons siel om weer asem te skep.

Continue reading

Blog by: Nanje Lourens